Category: Bemarking

Jou Stasie

Die is n onderhoud op Jou Stasie met Annette Havenga, oor ons Planne vir die toekoms by Dagbreek Produksies. Ons beplan met die hulp van Beleggers om 120 Films van alle genre oor die volgende 15 jaar vry te stel. Bie onderhoud gaan oor hoe belangrik dit is vir Suid-Afrikaanse beleggers om in ons eie